Ann Se OorlogAfpersing. E-book. Formato EPUB - 9781071582022
Un ebook
di
Howe Hannah
edito da
Goylake Publishing
, 2021
Formato: EPUB - Protezione: Filigrana digitale
Ann Se OorlogAfpersing. E-book. Formato EPUB. Met haar man, Emrys, wat steeds in aksie vermis word, moet Ann Morgan die realiteit aanvaar dat sy hul eerste huweliks herdenking, en Kersfees alleen moet deurbring. Maar, ‘n telefoon oproep van Aistair Blythe, ‘n jongman met wie sy kortliks, voor haar huwelik met Emrys, uitgegaan het sit Ann op ‘n pad wat na moord lei, ontmoetings met handelaars op die swart mark en wat lewensgevaar vir haar inhou.
Met die hulp van bobaas spioenmeester Charles Montagu en Speurder Inspekteur Max Deveraux, krap Ann ‘n groot oorlogs geheim oop. En, saam met die wonderlike sneeu wat oor die Kerstyd val, kry sy ‘n geskenk wat sy nooit sal vergeet nie.

Dettagli Bibliografici
Ean
9781071582022
Titolo
Ann Se OorlogAfpersing. E-book. Formato EPUB
Autore
Editore
Data Pubblicazione
2021
Formato
EPUB
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili
Ebook Formato EPUB con Protezione:
Filigrana digitale