Benvenuti su Unilibro.it - Libreria Universitaria

Aangaande Astrid. E-book. Formato Mobipocket aggiunto a carrello

Aangaande Astrid. E-book. Formato Mobipocket - 9781547521623


Un ebook di   Jean  
edito da  Babelcube Inc.  , 2018

Formato: Mobipocket - Protezione: Filigrana digitale
Aangaande Astrid. E-book. Formato Mobipocket. Geskryf in die eerste persoon, praat die roman oor die ontmoeting tussen die verteller, Francis en 'n vreemdeling, 'n vrou wat Astrid genoem word, op 'n strand.
Francis is 'n desperate, onlangse bankrot biljoenêr  wat  kontak met sy familie verloor het, juis omdat hy daarna streef om ryk te word. Hy ondergaan deur die verhaal 'n persoonlike ontleding van sy geleidelike transformasie in 'n wrede werkalkoholis net om onbewustelik 'n ernstige pa te wees. Hy praat regdeur die roman duidelik oor sy angstig soeke na  geluk wat hy tot dusver nie kon vind nie.
Astrid, deur middel van sensitiewe en slim dialoog, help hom om sy hartseer te oorkom en om vreugde te vind op plekke waar hy nooit gesoek het nie. Francis word geleidelik verras deur die uiterste wysheid van hierdie vrou en haar aansteeklike "Joie-de-vivre" en eers in die laaste paar bladsye, weet hy dat sy 'n weduwee is, 'n weeskind, en dat sy haar oë verloor het in 'n ongeluk, en tog is sy gelukkig, ten spyte van haar beproewing. Francis se probleme word skielik futiel.   Die boek eindig met 2 briewe, een van Astrid aan Francis gestuur om hom in te lig dat sy haar sig herstel het, danksy 'n onbekende kornea-skenker. Die tweede brief word deur Doris, Francis se vrou, aan Astrid gestuur om haar te vertel dat Francis oorlede is aan 'n hartaanval, maar dat hy "gelukkig" gesterf het, danksy haar hulp daardie dag op die strand, en dat hy [Francis] die onbekende skenker is.  
Samevattend het Astrid hom gehelp om te sien wat hy nie vir homself kon sien nie. Hy bedank haar deur sy kornea te skenk.

Dettagli Bibliografici

Ean
9781547521623
Titolo
Aangaande Astrid. E-book. Formato Mobipocket
Autore
Editore
Data Pubblicazione
2018
Formato
Mobipocket
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili
Ebook Formato Mobipocket con Protezione: Filigrana digitale



€ 4.99
Aggiungi al Carrello
Aangaande Astrid. E-book. Formato Mobipocket