Benvenuti su Unilibro.it - Libreria Universitaria

Die Laaste Weerwolf Pak. E-book. Formato Mobipocket aggiunto a carrello

Die Laaste Weerwolf Pak. E-book. Formato Mobipocket - 9781507143100


Un ebook di   Vianka Van Bokkem  
edito da  Domus Supernaturalis  , 2016

Formato: Mobipocket - Protezione: Filigrana digitale
Die Laaste Weerwolf Pak. E-book. Formato Mobipocket. Gedurende die loop van die storie sal my lewe bedreig word deur 'n obsesiewe alfa weerwolf mannetjie. Die verassende aankoms van 'n tweeling broers Kendrix en Kennan leer my dat liefde wel bestaan. Die pak en 'n paar vampier vriende gaan saam baklei vir 'n gesamentlike doel- wraak. Verskeie groepe het al die einde van die wêreld voorspel mees bekend as die 'doomprofete'. In die loop van die tyd het die wêreld nie geëindig nie.
Mense vampiere en weerwolwe is nie deur gesofistikeerde wapens van die aarde afgevee nie. Die persone wat wel vir die uitwissing veantwoordelik was is die honderde wetenskaplikes wat dodelike virusse in proefbuise bewaar het vir verdere studie.
My naam is 'Julissa' 'n vroulike alfa weerwolf van Romania.

Dettagli Bibliografici

Ean
9781507143100
Titolo
Die Laaste Weerwolf Pak. E-book. Formato Mobipocket
Data Pubblicazione
2016
Formato
Mobipocket
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili
Ebook Formato Mobipocket con Protezione: Filigrana digitale



€ 2.99
Aggiungi al Carrello
Die Laaste Weerwolf Pak. E-book. Formato Mobipocket