Benvenuti su Unilibro.it - Libreria Universitaria

Dokter Margaret In Delhi. E-book. Formato Mobipocket aggiunto a carrello

Dokter Margaret In Delhi. E-book. Formato Mobipocket - 9781547505890

Un ebook di   Rabbani Waheed
edito da  Babelcube Inc.  , 2017

Formato: Mobipocket - Protezione: Filigrana digitale
Dokter Margaret In Delhi. E-book. Formato Mobipocket. Dokter Margaret reis alleen na Indië om by haar ouers by die Amerikaanse Presbiteriaanse Sendingstasie in Futtehgurh te wees en dan na haar pos by ‘n hospitaal in Delhi. Daar moet sy nie net werkdruk oorkom nie, maar ook met haar intimideerders en intriges van die Mughals, by die Delhi Rooi Fort deel.
Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by ‘n Britse regiment wat vir diens in Indië gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indië onder die dekmantel van ‘n Franse dokter.
Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net ‘n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken.
Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, ‘n Amerikaanse dokter.
Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indië deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960’s.

Dettagli Bibliografici

Ean
9781547505890
Titolo
Dokter Margaret In Delhi. E-book. Formato Mobipocket
Editore
Data Pubblicazione
2017
Formato
Mobipocket
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili
Ebook Formato Mobipocket con Protezione: Filigrana digitale

€ 2.99
Aggiungi al Carrello
Dokter Margaret In Delhi. E-book. Formato Mobipocket