Paul Zunckel eBooks

eBooks di Paul Zunckel editi da Babelcube Inc di Formato Mobipocket

EBOOK   9781071532676

Fluistering In Die Wind. E-book. Formato Mobipocket Paul Zunckel   -  Babelcube Inc., 2020  - 

Boekbeskrywing: Stap in die bose wêreld van mensehandel, waar korrupte amptenare, werkloosheid, armoede,gierigheid en mag 'n rol speel. 'n Gesin word deur ontvoering uitmekaar geskeur. 'n Kind wat in die middel van die nag gesteel word, 'n ma wat in slawerny ontvoer en verkoop is, en die wêreld van sekshandel. Die soektog na die kind en vrou verskuif van die oewer van die magtige Zambezi tot diep in die Afrika-bos, na die onderwêreld van Johannesburg, Suid-Afrika.

€ 2.99
download immediato
ACQUISTA