Benvenuti su Unilibro.it - Libreria Universitaria

Nuwe Wese. E-book. Formato EPUB aggiunto a carrello

Nuwe Wese. E-book. Formato EPUB - 9781071580820


Un ebook di   Gilbert N. Adimora  
edito da  Gabriel Agbo  , 2021

Formato: EPUB - Protezione: Filigrana digitale
Nuwe Wese. E-book. Formato EPUB. In hierdie boek sal jy onthullende hoofstukke vind:  As Daar Iemand In Christus Is, Verplaas Na God Se Koninkryk, Jy En Die Heilige Gees, Gawes Van Die Heilige Gees, Geheilig En Geregverdig, Lewe In Die Gees, 'n Lewe Van Toewyding, 'n Lewensverbond Met God. Dan is daar 'n ander pertinente vraag wat jy jouself moet afvra alvorens ons met hierdie studie begin, "Glo jy dat jy 'n Christen is?".  Daar is 'n fout wat tussen Christene al vir eeue gemaak word dat hulle Christene is omdat hulle tot 'n Christelike denominasie behoort of in 'n Christelike familie gebore is.  Niks kan egter verder van die waarheid af wees as dit nie.  Die Skrif sê iets wat baie interessant is - 'n Christen is 'n nuwe wese.  As jy regtig 'n Christen is, wanneer het jy 'n nuwe wese geword?  En waar is die vrugte??  Prof. Gilbert Adimora

Dettagli Bibliografici

Ean
9781071580820
Titolo
Nuwe Wese. E-book. Formato EPUB
Editore
Data Pubblicazione
2021
Formato
EPUB
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili
Ebook Formato EPUB con Protezione: Filigrana digitale



€ 2.99
Aggiungi al Carrello
Nuwe Wese. E-book. Formato EPUB