Sing Ons Nou Van Kersfees. E-book. Formato Mobipocket - 9781633394278
Un ebook
di
Michael D Young
edito da
Klingenberg Press
, 2016
Formato: Mobipocket - Protezione: Filigrana digitale
Sing Ons Nou Van Kersfees. E-book. Formato Mobipocket. Kersliedere gee die gees van Kersfees weer soos niks anders kan nie, en Sing ons nou van Kersfees gee lewe aan geliefde Kersliedere soos nog nooit tevore nie.
Stap in die voetspore van die goeie koning Wenceslas. Ervaar van nuuts af die klokke op Kersdag. Reis saam met 'n soldaat wat sy stem verloor het, wanneer hy deel word van die wonderwerk van Stille Nag. Ervaar al hierdie, en nog meer, in die innige, onderhoudende verhale wat bygedra is deur 'n groep skrywers vanoor die hele V.S.A., wat saamgespan het vir 'n goeie doel.*
Die versameling, wat 25 verhaaltjies bevat, een vir elke dag tot en met Kersdag, staan op die punt om 'n nuwe Kerstradisie vir jou en jou gesin te begin!
* Alle inkomste uit die verkope van die boek word geskenk aan die nasionale Downsindroomvereniging van die V.S.A.

Dettagli Bibliografici
Ean
9781633394278
Titolo
Sing Ons Nou Van Kersfees. E-book. Formato Mobipocket
Autore
Editore
Data Pubblicazione
2016
Formato
Mobipocket
Protezione
Filigrana digitale
Punti Accumulabili
Ebook Formato Mobipocket con Protezione:
Filigrana digitale